New Arrivals/Restock

Ten Slotte (Afrikaans Edition)

flash sale iconLimited Time Sale
Until the end
04
39
24

US$10.23 cheaper than the new price!!

Free shipping for purchases over $99 ( Details )
Free cash-on-delivery fees for purchases over $99
Please note that the sales price and tax displayed may differ between online and in-store. Also, the product may be out of stock in-store.
Used  US$6.82
quantity

Product details

Management number 237199062 Release Date 2026/07/10 List Price US$6.82 Model Number 237199062
Category

Eben Etzebeth is die speler wat al die meeste toetswedstryde in Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis gespeel het. Op die veld word hierdie slot se intelligensie, energie en aggressie gerespekteer en bewonder.Hy is lid van die senior Springbok-leierskapspan, en speel 'n groot rol in 'n ongeloofl ik suksesvolle era wat twee agtereenvolgende Wêreldbekers en die groep se huidige posisie van twee jaar boaan die wêreldranglys insluit.In hierdie eerlike en onderhoudende vertelling beskryf Eben van die vernaamste faktore van sy sukses, en hoe hy gefokus bly – op en van die veld af. Van sy nederige kinderjare in Goodwood – 'n voorstad van Kaapstad waar niks maklik kom nie – regdeur sy vroeë klubloopbaan, tot by syswaar verdiende plek in die Suid- Afrikaanse nasionale span, vertel Ten Slotte die persoonlike kant van sy loopbaan, en wat dit geverg het om 'n wêreldkampioen te word. Read more

ASIN B0FWRW2X2W
ISBN13 978-1776194506
Language Afrikaans
File size 3.2 MB
Page Flip Enabled
Publisher Jonathan Ball
Word Wise Not Enabled
Print length 306 pages
Accessibility Learn more
Publication date October 13, 2025
Enhanced typesetting Enabled

Correction of product information

If you notice any omissions or errors in the product information on this page, please use the correction request form below.

Correction Request Form

Product Review

You must be logged in to post a review